LANGSPEELPLATE

 

Rouleaux van der Merwe van Permanent Record het 'n passie vir langspeelplate. Hy het al plate uitgebring vir kunstenaars soos: Francois van Coke, Valiant Swart, Carlo Mombelli, Van Coke Kartel en meer. Ons besoek sy huis in die Kaap waar hy sy versameling met ons deel.