BRANDERPLANKE

 

Andrew Strobe is besig om blind te word. Hy ly aan makulêre degenerasie, ook bekend as verkalking van die retina. Hy woon in Muizenberg en sy werkswinkel, waar hy branderplanke van hout maak, is twee blokke van die see. Alhoewel hy nie meer so goed kan sien nie, maak hy steeds 'n punt daarvan om elke nuwe shape wat hy maak, self te toets.

Beeldmateriaal verskaf deur: Manu Grafenauer