AMBASSADEUR

 

Ambassadeur is 'n Afrikaanse literêre leefstyljoernaal met 'n voorliefde vir avontuur. Ons vier die skeppers, die denkers, die risiko-nemers en kunstenaars, die vakmanskap en besigheidsvernuf, die ekstraordinêre, die kreatiewe, die filmmaker, die musikant en die skrywer.