Journals

Ambassadeur II - Afrikaanse Uitgawe

Ambassadeur II - Afrikaanse Uitgawe

Op die oppervlak is die doelwit van Ambassadeur om 'n joernaal te skep waar letterkunde, kuns en die kontemporêre wêreld bymekaar kom. Maar deur dit te doen hoop ons ook om 'n tipe kulturele renaissance van stapel te stuur.

Met die tweede uitgawe van Ambassadeur is ons doel om 'n tree terug te neem van die huidige, terug te gaan na die klassieke, en sodoende nuwe maniere te skep om na die wêreld te kyk. So kyk ons opnuut na reis, kuns, literatuur en musiek.

Artikels in hierdie uitgawe:

  • Potketelbrandewyn
  • Nanosatelliete
  • Skaatsplanke
  • Kunstenaar J.E. Foster se nuwe album “Metode en Tegniek”
  • Clifton
  • Skrywer Danie du Toit
  • Bellingham-herehuis
  • Sewe dae by die Silbersteins in samewerking met Gucci
  • Kunstenaar Hennie Niemann Jnr
  • Branders
  • Aasvoëls
  • Lesotho
R 250.00