Kan jy nog vir Rageltjie de Beer, Klara Majola, Dirkie Uys en Wolraad Woltemare onthou? Die helde van ons kinderdae. Vir 'n tyd het ek gedink hierdie stories gaan net uitsterf, veral omdat dit nie meer met storietyd aan kinders vertel word nie, maar Brett Michael Innes kom tot die redding... Lees Voort
deur Jacques Cilliers
Die Ghoema Musiek toekennings is ‘n onafhanklike toekenningseremonie gefokus op die Afrikaanse musiekbedryf. Hierdie toekenningsaangeleentheid is in sy babaskoene, maar mik hoog, soos gesien in... Lees Voort

deur Ruan Scott | 23 Februarie 2012
Die Voortrekker Monument in Pretoria is Maandag deur die Minister van Binnelandse Sake Nkosazana Dlamini-Zuma as ‘n nasionale erfenisterein verklaar.
Dit kom om as ‘n poging om die gees van nasiebou en nasioale… Lees Voort
deur Deon Meiring
Is jy 'n meisie of het jy een? Of hou jy net van romantiese komedies? Dan kan jy van vandag af die nuutste Afrikaanse romantiese komedie gaan kyk. Lees Voort

deur Elaine Swanepoel
As jy nie 'n voorstaander is van die tradisionele "soetsappige" liefdesgedig nie, sal opbreekverse vir jou 'n welkome alternatief wees. Lees Voort

deur Frederika Fourie
Jislaaik, my hart bloei oor Foto Na Dans, maar ek sien uit om te hoor wat hulle nuwe projekte sal oplewer - hulle maak dit duidelik dat die einde van die band nie hul uittrede uit musiek beteken nie en dit was juis hierdie behoefte aan musikale eksperimentering wat hulle tot die groot besluit gedryf het... Lees Voort

Dit is 2012, en die Universiteit van Stellenbosch se 13de Woordfees is om die draai. Soos in 2 tot 11 Maart om die draai, om presies te wees. Ambassadeur gaan by hierdie Fiesta-bekroonde fees wees, maar het dit goed gedink om solank... Lees Voort

Ontgroening by skole en universiteite raak al meer van 'n tamaletjie vir onderwysinstansies. Het dit tyd geword om maar dié eeu-oue tradisie te laat vaar? Lees Voort

deur Ruan Scott
Die Repubebliek van Dirk Somers is nie ‘n band nie. Soos die naam aandui, is hulle ‘n republiek - ‘n republiek wat musiek maak. Die groot vraag is natuurlik hoe vergelyk hulle met ander rock partye? Lees Voort

Baanbrekers? Genre knakkers? One hit wonders? Vuilgat gemors? ‘n Middelvinger wat toring bo ‘n ballende vuis? Nee. Nee. Nee. Nee. En ja. Daar is baie vrae wat gevra word oor die Antwoord – soos die ewe aanskoulike; “As hulle die Antwoord is, wat is die vraag?” en nog baie meer wat gesê word, veral deur kritici die wêreld oor. Meestal dinge in die lyn van die eerste drie vrae hierbo... Lees Voort